Improve Your Maths Marks Today! | Verbeter Jou Wiskunde Punte Vandag!


Why Us? | Hoekom Ons?


What you need to know:

The Alpha Academy provides extra-curricular classes in mathematics from Grade 8 to Grade 12 in accordance with the Curriculum and Policy Statement (CAPS) as prescribed by the Department of Basic Education. It also presents Alpha Mathematics for grade 10 to 11 pupils.

Wat ons aanbied:

Die Alpha Akademie bied buitemuurse klasse aan in wiskunde vanaf graad 8 tot en met graad 12 in lyn met die Kurrikulum en Algemene Beleidsverklaring (KABV) van die Departement van Basiese Opvoeding. Graad 10 tot 11 Alpha wiskunde word ook aangebied deur die Akademie.


Our Unique Teaching Methodology:

The Alpha Academy applies CAPS and presents Alpha Mathematics in a unique teaching recipe to make a difference in the performance of individuals. The teaching methodology focuses on short and long term aspects of learning. The academy is successful in the application of these methods and has achieved great results accordingly.

All pupils are initially assessed to determine which problem areas to focus on and to identify the building blocks that have to be reinforced in their mathematical foundation. A Learner plan is formulated for each pupil, which focuses on the problem areas and building blocks identified during the evaluation. The Learner plan is integrated into the curriculum for the particular academic year and frequent assessments are made to ensure adherence to the Learner plans.

Ons Unieke Leermetodes:

Die Alpha Akademie pas die KABV beleid en die aanbieding van Alpha wiskunde op ‘n unieke wyse toe, deur gebruik te maak van spesiale onderrigmetodes wat ‘n veskil maak aan die prestasie van sy leerlinge. Die onderrigmetodes fokus op die langtermyn sowel as korttermyn aspekte van ondderig. Groot sukses word behaal met die toepassing van hierdie metodes. 

Alle leerlinge ondergaan eers ‘n evaluasie ten einde onderliggende probleme te bepaal en om areas te identifiseer in die onderbou waarop gefokus moet word. ‘n Leerplan word opgestel per leerling, wat op die probleme en boublokke fokus wat geidentifiseer is tydens die evaluasie. Die Leerplan word geintegreer met die kurrikulum vir die betrokke akademiese jaar en gereelde assessering word uitgevoer ten einde te verseker dat daar aan die Leerplanne voldoen word.